DIE EKO WATER KRIP DOSERINGS TABLETTE IS DIE mees beproefde DOSERINGS PRODUK EN METODE OP DIE MARK, OM ALLE VEE, PERDE, VOLSTRUISE, PLUIMVEE EN WILD TE DOSEER, VIR UITWENDIGE SOWEL AS VIR INWENDIGE PARASIETE.
Voordele
Geen arbeid word benodig.
Dit is ‘n ekodosering.
Hierdie tablet is ryk aan aminosure wat vinnige groei en herstel by diere kan aanhelp, as gevolg van daaglikse inname.
Dit is die eerste dosering wat wilde voëls en diere (bv. tarentale, fisante, steenbokke en duikers) ook doseer terwyl hulle water drink. Hulle is van die grootste parasietdraers.
Hierdie produk is ‘n ekodosering en het gewoonlik geen newe effekte vir mens of dier.